Adverteer op die M-APPAdverteer jou Besigheid met 'n Aanlyn Profiel op die Middelburg APP
Sit jou besigheid in die hande van duisende Middelburg-inwoners en besoekers — vir minder as 'n koppie koffie per week.
Plaaslik, Maklik & Lekker
Tik op enige blokkie om reguit na die aansoekvorm te gaan.
Hoe dit werk
- 1
Kies jou pakket
Basies, Standaard of Premium — maand tot maand.
- 2
Stuur jou besonderhede
Ons bou jou aanlyn profiel vir jou.
- 3
Begin kliënte kry
Jou profiel is binne 24 uur lewendig.
Geen kontrak · Maand tot maand · Setup & Design fooi R150 tans gratis
Pakkette
Kies die profiel wat by jou besigheid pas
Elke pakket is maand tot maand — jy kan enige tyd opgradeer of kanselleer.
Basies (Slegs Lysing)
R200p/m
Voorbeeld Kafeteria
Restaurante & Kafees
Voorbeeld Motors
Motorhandelaars
Voorbeeld Bakkery
Tuisgebak & Lekkergoed
Voorbeeld Boetiek
Mode & Klerasie
- Besigheidsnaam
- Kategorie
- Logo / Profielbeeld
- Ligging op kaart
Maand tot maand · geen kontrak
Standaard (Profiel)
R300p/m
Voorbeeld Kafee
Alles in Basies (Slegs Lysing), plus:
- Volledige besigheidsprofiel
- Uitgebreide beskrywing
- Foto- & media-gallery
- Dienste en/of produkte
- Pryse en besonderhede
- Kontakknoppies (Tel, WhatsApp, E-pos)
- Webtuiste & sosiale media-skakels
- Google Maps & ligging
- Besigheidsure
- 'Stel 'n vraag' / aanlyn navrae
Maand tot maand · geen kontrak
Premium (Profiel)
R400p/m
Voorbeeld Boetiek
SPESIALE AANBIEDING
Alles in Standaard (Profiel), plus:
- Spesiale aanbiedinge
- Vouchers
- Events / gebeurtenisse
- Kliënte-resensies
- Booking / afspraakfunksie
- Pop-up boodskappe
- Plasing op ons sosiale media pages
- Share op verskeie Middelburg Groepe
- Sluit in Design van Flyer / Poster / Video Ad
- Geprioritiseerde / Featured listing
Maand tot maand · geen kontrak
Verkoop jou klein of tuisgemaakte produkte
Konfyt, groente, tuisgebak of handwerk — kry jou eie lysie in die Middelburg APP-gids.
- Besigheidsnaam & kategorie
- Logo of produkfoto
- Ligging op kaart
R100p/m
Maand tot maand · geen kontrak
Ekstra opsies
Laat jou profiel harder werk
Voeg net by wat jy nodig het — elke add-on word maandeliks bo-op jou pakket gehef.
Add-ons
Voeg enige add-on by jou Basiese, Volledige of Premium pakket
Booking / Afspraakfunksie (Basies)
R75 p/m
Booking / Afspraakfunksie (Advance)
R120 p/m
AI Chatbot
R100 p/m
Pop-up Boodskappe
R30 p/m
Vouchers
R30 p/m
Events / Gebeurtenisse
R30 p/m
Foto- & Videogallery
R30 p/m
Produk-katalogus
R50 p/m
WhatsApp integrasie
R30 p/m
Aanlyn Vorms / Navrae
R40 p/m
Kliënte-resensies
R20 p/m
Aanbiedinge
Spaar terwyl jy groei
2 maande gratis
Teken in vir 12 maande en kry 2 maande HEELTEMAL GRATIS.
Verwys 'n vriend
Verwys 'n vriend en kry 1 MAAND GRATIS as hulle aansluit.
Maand tot maand
Kanselleer enige tyd — maklik en sonder moeite met net 30 dae kennis.
Vrae
Gereeld gevraagde vrae
Jou advertensie word binne 24 uur nagegaan en sal daarna op die platform verskyn.
Plaaslik, Maklik & Lekker
Reg om jou besigheid op die kaart te sit?
Stuur ons 'n boodskap of voltooi die kort aansoek — ons bou jou aanlyn profiel vir jou.
www.middelburgapp.co.za